top of page

Lumies Skoolfonds

Die skoolfonds, soos reeds goed gekeur, vir 2014 sal as volg daar uitsien :

 

1. Eerste leerder :

    R 535.00 per maand X 11 paaiemente.

    Eerste paaiement betaalbaar voor / op 17 Januarie 2014.

    Volgende paaiement voor / op 7 Februarie 2014.

    Finale paaiementvoor / op 31 Oktober 2014.

 

2. Tweede leerder :

    R 495.00 per maand.

    Datums soos vir eerste leerder.

 

3. Derde leerder :

    Soos vir tweede leerder.

 

4. Korting :

    10% korting indien volle bedrag voor / op  31 Maart 2014 afgelos.

 

5. Ondersteuning :

    Volledige voltooiing van dokumentasie soos by Me Strydom verkrygbaar word

    aan die Beheerliggaam voorgelê vir moontlike ondersteuning.

 

6. Ander :

    Twee riem afrolpapier (500 X 80g) per gesin per jaar.

    Papier kan eerste en derde kwartaal ingehandig word.

 

Sou u probleme ondervind met die vereffening van u skoolgelde moet u met die skool kontak maak om sodoene reëlings te tref - sien no.5. Daarsonder sal dit as wanbetaling deurgaan.

 

Indien skoolgelde meer as een maand agterstalig is sonder reëlings, is die volle bedrag, volgens wet onmiddelik verhaalbaar.

Kontak Ons

Tel : 016 971 2033

Faks : 086 684 2501

Epos : admin@lumies.co.za

 

Adres :

Wolwekop Straat, Vaalpark

Sasolburg

1947

 

Kliek hier vir aanwysings na ons skool

Vind ons op Facebook
  • Wix Facebook page
bottom of page